Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so spreek die Here: Kyk, Ek maak jou ’n skrik vir jouself en vir al jou vriende; en hulle sal val deur die swaard van hul vyande, terwyl jou oë dit sien, en die hele Juda sal Ek gee in die hand van die koning van Babel, wat hulle in ballingskap sal wegvoer na Babel en hulle met die swaard sal verslaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:4 in konteks