Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het nie gesê nie: Waar is die Here wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons in die woestyn gelei het, in ’n land van wildernis en kuile, in ’n land van droogte en doodskaduwee, in ’n land waar niemand deurtrek en waar geen mens woon nie?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:6 in konteks