Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat vir ’n stuk hout sê: Jy is my vader; en vir ’n klip: Jy het my gebaar. Want hulle het My die rug toegekeer en nie die aangesig nie. Maar in die tyd van hulle onheil sê hulle: Staan op en verlos ons!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:27 in konteks