Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou eie boosheid sal jou tugtig, en jou afkerighede sal jou straf; weet dan en sien dat dit verkeerd en bitter is dat jy die Here jou God verlaat het, en dat my vrees nie by jou is nie, spreek die Here, die Here van die leërskare.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:19 in konteks