Die jong leeus het oor hom gebrul, hulle het hul stem laat hoor en van sy land ’n woesteny gemaak; sy stede is verwoes, sonder inwoner.