Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 18:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Sal Ek nie soos hierdie pottebakker met julle kan maak nie, o huis van Israel? spreek die Here. Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 18

Kyk Jeremia 18:6 in konteks