Maar U, Here, ken hulle hele plan teen my om my dood te maak; doen geen versoening oor hulle ongeregtigheid en delg hulle sonde nie uit voor u aangesig nie, ja, laat hulle tot ’n val kom voor u aangesig, tree teen hulle op in die tyd van u toorn.