Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want hy sal wees soos ’n boom wat by die water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar hitte kom nie, maar sy blad bly groen; en in ’n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:8 in konteks