Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar as julle na My nie luister om die sabbatdag te heilig nie en om geen las te dra of deur die poorte van Jerusalem op die sabbatdag in te gaan nie, sal Ek ’n vuur in sy poorte aansteek, wat die paleise van Jerusalem sal verteer en nie uitgeblus sal word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:27 in konteks