Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 17:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan sal deur die poorte van hierdie stad konings en vorste ingaan wat op die troon van Dawid sit, wat op strydwaens en op perde ry, hulle en hulle vorste, die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem; en hierdie stad sal vir ewig bewoon word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 17

Kyk Jeremia 17:25 in konteks