Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 16:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek laat uit hierdie plek ophou voor julle oë en in julle dae die stem van vreugde en die stem van vrolikheid, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 16

Kyk Jeremia 16:9 in konteks