Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Is daar onder die nietige afgode van die nasies wat reën kan maak? Of kan die hemel reënbuie gee? Is U dit nie, o Here onse God? En ons wag op U, want Ú doen al hierdie dinge.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:22 in konteks