Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het U Juda dan heeltemal verwerp? Of het u siel ’n afsku van Sion? Waarom het U ons geslaan, sodat daar geen genesing vir ons is nie? Hulle wag op vrede, maar daar is niks goeds nie; en op ’n tyd van beterskap, maar daar is verskrikking.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:19 in konteks