Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want soos die gord kleef aan die heupe van ’n man, so het Ek die hele huis van Israel en die hele huis van Juda aan My laat klewe, spreek die Here, om vir My te wees ’n volk en ’n roem en ’n lof en ’n sieraad; maar hulle het nie geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:11 in konteks