Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

wat Ek julle vaders beveel het op die dag toe Ek hulle uit Egipteland, uit die ystersmeltoond, uitgelei het met die woorde: Luister na my stem en doen die woorde net soos Ek julle beveel; dan sal julle vir My ’n volk wees, en Ek sal vir julle ’n God wees —

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:4 in konteks