Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar ek was soos ’n mak lam wat hulle lei om te slag; en ek het nie geweet dat hulle planne teen my beraam het nie: Laat ons die boom met sy vrugte verwoes, en laat ons hom uitroei uit die land van die lewendes, sodat aan sy naam nie meer gedink word nie!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:19 in konteks