Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die Here van die leërskare wat jou geplant het, het onheil teen jou gespreek weens die boosheid van die huis van Israel en die huis van Juda, wat hulle graag gedoen het, om My te terg deur rook te laat opgaan vir Baäl.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:17 in konteks