Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 9:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die dae van besoeking het gekom, die dae van vergelding het gekom; Israel sal dit ervaar! Die profeet word ’n dwaas, die man van die gees ’n waansinnige, weens die grootheid van jou ongeregtigheid, en omdat die vyandskap groot is.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 9

Kyk Hoséa 9:7 in konteks