Omdat Israel sy Maker vergeet en paleise gebou het, en Juda ’n menigte versterkte stede, daarom sal Ek ’n vuur in sy stede slinger wat sy paleise sal verteer.