Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

HOOR dit, o priesters, en let op, o huis van Israel, en gee gehoor, o huis van die koning! Want die vonnis raak julle, omdat julle vir Mispa ’n vangnet geword het en ’n uitgespreide net op Tabor.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 5

Kyk Hoséa 5:1 in konteks