Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sluit Ek in dié dag vir hulle ’n verbond met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel en die kruipende diere van die aarde; ja, boog en swaard en oorlog sal Ek verbreek uit die land, en Ek sal hulle in veiligheid laat rus.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 2

Kyk Hoséa 2:17 in konteks