Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 13:13-15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

13. Barensweë sal hom oorval, hy is ’n onverstandige kind; want as die tyd daar is, stel hy hom nie in die kindergeboorte nie.

14. Uit die mag van die doderyk sal Ek hulle loskoop, Ek sal hulle verlos van die dood. Dood, waar is jou pestilensies? Doderyk, waar is jou verderf? Berou bly vir my oë verborge.

15. Wanneer hy vrug dra onder die broers, kom ’n oostewind, ’n wind van die Here, wat uit die woestyn opkom; dan droog sy fontein op en sy bron dor uit. Dié sal ’n skat van allerhande kosbare voorwerpe roof.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 13