Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 11:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hoe kan Ek jou oorgee, o Efraim, jou prysgee, o Israel? Hoe kan Ek jou maak soos Adma, jou gelykstel met Sebóim: my hart is omgekeer in My, tegelykertyd is my medelyde opgewek.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 11

Kyk Hoséa 11:8 in konteks