Hulle sal sidderende aankom soos ’n voëltjie uit Egipte en soos ’n duif uit die land Assur; en Ek sal hulle laat woon in hulle huise, spreek die Here.