Wat is u beminde meer as ’n ander beminde, o skoonste onder die vroue — wat is u beminde meer as ’n ander beminde, dat u ons so besweer het?