Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 2:15-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

15. Vang julle vir ons die jakkalse, die klein jakkalse wat die wingerde verniel, want ons wingerde staan in die bloei.

16. My beminde is myne, en ek is syne wat herder is onder die lelies.

17. Totdat die aandwind waai en die skaduwees vlug, kom aan, my beminde, maak soos die gemsbok of soos die jong takbok op die berge van skeiding.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 2