Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:9-13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

9. Met die perde voor ’n wa van Farao vergelyk ek u, my vriendin!

10. Lieflik is u wange tussen die kettinkies, u hals in die snoere.

11. Ons sal vir u goue kettinkies maak met silwerknoppe.

12. So lank as die koning aan sy tafel was, het my nardus sy geur gegee.

13. My beminde is vir my ’n bossie mirre wat tussen my borste rus.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1