Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou dan, skep moed, Serubbábel, spreek die Here, en skep moed, Josua, hoëpriester, seun van Jósadak, en skep moed, julle almal, volk van die land, spreek die Here, en werk! Want Ek is met julle, spreek die Here van die leërskare,

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:4 in konteks