Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Ek sal die koningstrone omverwerp en die mag van die heidense koninkryke verdelg; en Ek sal die strydwaens en die wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal val, die een deur die swaard van die ander.

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:22 in konteks