Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek tog met Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en met Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en met die oorblyfsel van die volk en sê:

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:2 in konteks