Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 2:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe antwoord Haggai en sê: Só is in my oë hierdie volk en só hierdie nasie, spreek die Here, en só is al die werk van hulle hande en wat hulle dáár offer — onrein is dit.

Lees volledige hoofstuk Haggai 2

Kyk Haggai 2:14 in konteks