Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die Here van die leërskare. Ter wille van my huis wat in puin lê, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:9 in konteks