Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het die gees van Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en die gees van Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en die gees van die hele oorblyfsel van die volk opgewek. En toe het hulle gekom en die werk begin aan die huis van die Here van die leërskare, hulle God.

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:14 in konteks