Ou Testament

Nuwe Testament

Haggai 1:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

IN die tweede jaar van koning Daríus, op die eerste dag van die sesde maand, het die woord van die Here deur die diens van die profeet Haggai gekom tot Serubbábel, die seun van Seáltiël, die goewerneur van Juda, en tot Josua, die seun van Jósadak, die hoëpriester, en gesê:

Lees volledige hoofstuk Haggai 1

Kyk Haggai 1:1 in konteks