Ou Testament

Nuwe Testament

Hábakuk 2:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die geweld aan die Líbanon gepleeg, sal jou oordek; en die verwoesting waarmee die diere skrikgemaak is — weens die bloed van die mense en die geweld teen die land, die stad en al sy inwoners.

Lees volledige hoofstuk Hábakuk 2

Kyk Hábakuk 2:17 in konteks