Ou Testament

Nuwe Testament

Hábakuk 1:16-17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. Daarom offer hy aan sy net en laat rook opgaan vir sy seën; want deur hulle is sy aandeel vet en sy spys weelderig.

17. Sal hy daarom sy net uitskud en gedurigdeur nasies doodmaak sonder verskoning?

Lees volledige hoofstuk Hábakuk 1