Ou Testament

Nuwe Testament

Hábakuk 1:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

U, wat te rein is van oë om die kwaad aan te sien en die onreg nie kan aanskou nie — waarom aanskou U die trouelose, swyg U wanneer die goddelose dié verslind wat regverdiger is as hy?

Lees volledige hoofstuk Hábakuk 1

Kyk Hábakuk 1:13 in konteks