Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 9:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde.

2. Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel: alles wat op die aarde beweeg, en al die visse van die see. Hulle is in julle hand oorgegee.

Lees volledige hoofstuk Génesis 9