Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die seshonderd-en-eerste jaar, in die eerste maand, op die eerste van die maand, het die waters weggedroog van die aarde af. En Noag het die deksel van die ark weggeneem en uitgekyk, en die aarde was droog —

Lees volledige hoofstuk Génesis 8

Kyk Génesis 8:13 in konteks