Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 7:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So is dan al die lewende wesens verdelg wat op die aarde was, die mens sowel as die vee en die kruipende diere en die voëls van die hemel; hulle is verdelg van die aarde af. En net Noag het oorgebly en wat by hom in die ark was.

Lees volledige hoofstuk Génesis 7

Kyk Génesis 7:23 in konteks