Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 50:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe die inwoners van die land, die Kanaäniete, die roubedryf by die Steekdoring-dorsvloer sien, sê hulle: Dit is ’n swaar rou vir die Egiptenaars. Daarom het hulle dit Abel-Misráim genoem, wat oos van die Jordaan lê.

Lees volledige hoofstuk Génesis 50

Kyk Génesis 50:11 in konteks