Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 5:29-32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

29. en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die aarde wat die Here vervloek het.

30. En Lameg het ná die geboorte van Noag nog vyfhonderd-vyf-en-negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.

31. So was dan al die dae van Lameg sewehonderd-sewen-en-sewentig jaar, en hy het gesterwe.

32. En Noag was vyfhonderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.

Lees volledige hoofstuk Génesis 5