Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 49:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die seëninge wat jou vader ontvang het, oortref die seëninge van die ewige berge, die kostelike gawes van die ewige heuwels. Dit sal wees op die hoof van Josef en op die hoofskedel van die uitverkorene onder sy broers.

Lees volledige hoofstuk Génesis 49

Kyk Génesis 49:26 in konteks