Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 49:12-14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

12. Hy is donkerder van oë as wyn en witter van tande as melk.

13. Sébulon sal woon by die strand van die see; en hy sal by die strand van die skepe wees, met die sykant na Sidon toe.

14. Íssaskar is ’n sterkgebeende esel wat tussen die veekrale lê.

Lees volledige hoofstuk Génesis 49