Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 47:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jakob het Farao geantwoord: Die dae van die jare van my vreemdelingskap is honderd-en-dertig jaar. Min in getal en vol teëspoed was die dae van my lewensjare, en hulle het nie gehaal by die dae van die lewensjare van my vaders gedurende die dae van hulle vreemdelingskap nie.

Lees volledige hoofstuk Génesis 47

Kyk Génesis 47:9 in konteks