Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 47:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En by die insameling moet julle ’n vyfde deel aan Farao afgee, en die ander vier dele sal julle eiendom wees, as saad vir die land en as voedsel vir julleself en die wat in julle huise is, en as voeding vir julle kinders.

Lees volledige hoofstuk Génesis 47

Kyk Génesis 47:24 in konteks