Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 47:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Net die grond van die priesters het hy nie gekoop nie; want die priesters het ’n vaste inkomste van Farao ontvang en van hulle vaste inkomste geëet wat Farao hulle toegestaan het. Daarom het hulle hul grond nie verkoop nie.

Lees volledige hoofstuk Génesis 47

Kyk Génesis 47:22 in konteks