Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 46:9-11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

9. En die seuns van Ruben: Henog en Pallu en Hesron en Karmi.

10. En die seuns van Símeon: Jémuel en Jamin en Ohad en Jagin en Sohar en Saul, die seun van die Kanaänitiese vrou.

11. En die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merári.

Lees volledige hoofstuk Génesis 46