Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 45:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wees nou nie bedroef nie, en laat daar geen ontstemming by julle wees dat julle my hierheen verkoop het nie. Want om lewens te behou, het God my voor julle uit gestuur.

Lees volledige hoofstuk Génesis 45

Kyk Génesis 45:5 in konteks