Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 45:14-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

14. Toe val hy sy broer Benjamin om die hals en ween; en ook Benjamin het aan sy hals geween.

15. En hy het al sy broers gesoen en aan hulle hals geween; en daarna het sy broers met hom gespreek.

16. Toe die gerug in die huis van Farao gehoor word dat Josef se broers gekom het, was dit goed in die oë van Farao en van sy dienaars.

Lees volledige hoofstuk Génesis 45